waarom
waarom is ek hier
waarom is ek daar
waarom wil ek altyd weet
my waaroms dryf my gek
my waaroms wil nie gaan le
my waaroms is ‘n stormwind
dit jaag en roei
wolke beweeg en dreun
blitse slaan en alles kreun
want waaroms
is my kreet
met die krag uitgewoed
van stormwind val die
sagte reen
alles word nat
die aarde ruik na water
lewendgewend is
die grond na die stormwind
van waaroms
ek moet beur deur die vraag
voordat ek sal vind
waarom moet ek jou
vind in my siel
waarom kan ek jou nie kry
waarom is jy vir my bedoel
waarom pas ek so by jou
waarom – waarom – waarom
dring die vraag
waarom is ek hier
waarom is ek daar
waarom wil ek altyd weet
my waaroms dryf my gek
my waaroms wil nie gaan le
my waaroms is ‘n stormwind
dit jaag en roei
wolke beweeg en dreun
blitse slaan en alles kreun
want waaroms
is my kreet
met die krag uitgewoed
van stormwind val die
sagte reen
alles word nat
die aarde ruik na water
lewendgewend is
die grond na die stormwind
van waaroms
ek moet beur deur die vraag
voordat ek sal vind
waarom moet ek jou
vind in my siel
waarom kan ek jou nie kry
waarom is jy vir my bedoel
waarom pas ek so by jou
waarom – waarom – waarom
dring die vraag
No comments:
Post a Comment