Verloren
Op verloren het
ek my hart verloor
by die moepel
hnagend oor die stroom
het ek gevoel
dat ek jou nie wil verloor
op verloren nie
helder waterbeke
soos in lied
het ek jou gesien
in jou liefde
jy is soos die water
helder en nie besoedel
drinkend uit die
suiwer stroom
op verloren sien ek ver
die detail is nie daar
maar die toekoms
wink oor die vertes
op verloren
drome word gedroom
op verloren
maar daar is net
een droom vir my
om by jou te wees
om by jou te wees
op verloren
deel van jou bestaan
solank ek kan
verloren maar nie
vergeten
Op verloren het
ek my hart verloor
by die moepel
hnagend oor die stroom
het ek gevoel
dat ek jou nie wil verloor
op verloren nie
helder waterbeke
soos in lied
het ek jou gesien
in jou liefde
jy is soos die water
helder en nie besoedel
drinkend uit die
suiwer stroom
op verloren sien ek ver
die detail is nie daar
maar die toekoms
wink oor die vertes
op verloren
drome word gedroom
op verloren
maar daar is net
een droom vir my
om by jou te wees
om by jou te wees
op verloren
deel van jou bestaan
solank ek kan
verloren maar nie
vergeten
No comments:
Post a Comment