Tepels en Borste
Tepels en borste is
Die beginpunt van my bestaan
Voedsel kom eers later
Passie moet dit begin
Sagtheid van rondings
Punte van genot
Raak net aan
Vind dan beter
Strelend is die eerste tyd
Drukkend die tweede rondte
Tentatief huiwerend
Oor klere om te weet
Wat is die tafereel
wat moet volg
die suiging van oerdrang
om eers passie te wek
dan om te voer
nakend word dit ‘n snak na asem
waneer tepels en borste
deel word van die drang
betas gelek gesuig
met dwingend dwang
salamo het besing
maar niks kan kom
wanneer klere gestroop
word vir eerste keer
om te voel wat
die sagtheid bied
tepels en borste word my deel
jy gee my die beste – jou borste en tepels
as deel van die passie van liefde
Tepels en borste is
Die beginpunt van my bestaan
Voedsel kom eers later
Passie moet dit begin
Sagtheid van rondings
Punte van genot
Raak net aan
Vind dan beter
Strelend is die eerste tyd
Drukkend die tweede rondte
Tentatief huiwerend
Oor klere om te weet
Wat is die tafereel
wat moet volg
die suiging van oerdrang
om eers passie te wek
dan om te voer
nakend word dit ‘n snak na asem
waneer tepels en borste
deel word van die drang
betas gelek gesuig
met dwingend dwang
salamo het besing
maar niks kan kom
wanneer klere gestroop
word vir eerste keer
om te voel wat
die sagtheid bied
tepels en borste word my deel
jy gee my die beste – jou borste en tepels
as deel van die passie van liefde
This comment has been removed by a blog administrator.
ReplyDelete