Friday, August 28, 2009

Die dag toe jy se


Die dag toe jy vir my sms
As jy maar weet hoe ek oor jou voel

Het ek gesien maar nie geweet nie
Hoe jy regtig voel nie

Ek kan nie glo
Dat iemand soos jy

So oor my voel nie
Maar vandag weet ek verseker

Hoe jy oor my voel

My hart bons as ek jou sien
Ek weet nie wat om te doen

Ek wil jou aangryp
En teen my bors hou

Ek wil he jy moet teen my
Le op my skouer

Nooit weer verdwyn
In die laaste oomblikke
van ons lewe

verstom is ek oor my passie vir jou
verstom is ek oor jou passie vir my

woorde gee pad iut my mond
en ek staan en ruk oor die gevoel in my

jou woorde bly vassteek in
my kop en ek kan na vandag

jou glo as jy se
jy weet nie wat ek vir jou voel nie

dit is ‘n laaste reine suiwer liefde
wat jy voel





No comments:

Post a Comment