Die kersligaande
Ruwe hande breek oop
die granaatrooi
sagtheid van my vrouwees
stuwend lyf beweeg
teen my aan
waar ek wag vir jou
wag vir jou passie
om in my te speel
oeroud passie
wat in my opwel
oerdrange wat my laat
snak na my asem wanneer
jy my binnedring
oeraksie wat my
genot laat fluister
tot die crescendo
van klank
druppels van water vloei
sagkens en stil uit my uit
druppels word strome
van water wat my
gereed maak vir jou
my borste smag na aanraking
om my sagtheid te laat verhard
verharding van my
tepels vir jou genot
jou soene verteer my wil
om jou te verwerp
jou aanraking is
strelend op my sinne
dit alles gebeur
op kersligaande
Ruwe hande breek oop
die granaatrooi
sagtheid van my vrouwees
stuwend lyf beweeg
teen my aan
waar ek wag vir jou
wag vir jou passie
om in my te speel
oeroud passie
wat in my opwel
oerdrange wat my laat
snak na my asem wanneer
jy my binnedring
oeraksie wat my
genot laat fluister
tot die crescendo
van klank
druppels van water vloei
sagkens en stil uit my uit
druppels word strome
van water wat my
gereed maak vir jou
my borste smag na aanraking
om my sagtheid te laat verhard
verharding van my
tepels vir jou genot
jou soene verteer my wil
om jou te verwerp
jou aanraking is
strelend op my sinne
dit alles gebeur
op kersligaande
No comments:
Post a Comment