Ek onthou
Die sleurend musiek
Van my dans met jou
Die dans in die nag
In jou sitkamer
Met jou lyf wiegend
In my arms
Sagkens sien ek jou oe
As jy na my kyk
En ek weet
In die ounag
Het ek my liefde gevind
Ek onthou
My eerste kus met jou
Die kus wat verander het
In passie
Van jou maond
Die kus wat vertel het
Ek hou van jou
Die soete smaak
Van liefde vir my
Ek onthou
Hoe jou gesig versag het
Wonderbaarlik mooi
As jy na my kyk
Ek vou jou gesig
in my ruwe hande toe
my hart huil
van liefde vir jou
want jy is my
laaste liefde
in die wereld van nou
Die sleurend musiek
Van my dans met jou
Die dans in die nag
In jou sitkamer
Met jou lyf wiegend
In my arms
Sagkens sien ek jou oe
As jy na my kyk
En ek weet
In die ounag
Het ek my liefde gevind
Ek onthou
My eerste kus met jou
Die kus wat verander het
In passie
Van jou maond
Die kus wat vertel het
Ek hou van jou
Die soete smaak
Van liefde vir my
Ek onthou
Hoe jou gesig versag het
Wonderbaarlik mooi
As jy na my kyk
Ek vou jou gesig
in my ruwe hande toe
my hart huil
van liefde vir jou
want jy is my
laaste liefde
in die wereld van nou
No comments:
Post a Comment