My beminde
Is wat ek
jou kan noem
want jy is my lewe
alles in my roep na jou
elke asem teug
is gekoppel aan jou
sonder jou is my lewe
soos die bos sonder reen
as jy op ver paaie
loop roep ek na jou
probeer ek vergeet
probeer ek nie dink
maar dit is vergeefs
wat ek my belofte wil behou
ek wil jou
naby my he
ek wil my beminde
koester teen my bors
koester in my hart
sonder angs en wroeging
oor sy oor ver paaie loop
my geliefde
jy is my enigste beminde
my belofte om jou
te vermy
kan ek nie hou
want jy is die
middelpunt van my bestaan
vergewe my
as ek my liefde
aan jou verklaar
Is wat ek
jou kan noem
want jy is my lewe
alles in my roep na jou
elke asem teug
is gekoppel aan jou
sonder jou is my lewe
soos die bos sonder reen
as jy op ver paaie
loop roep ek na jou
probeer ek vergeet
probeer ek nie dink
maar dit is vergeefs
wat ek my belofte wil behou
ek wil jou
naby my he
ek wil my beminde
koester teen my bors
koester in my hart
sonder angs en wroeging
oor sy oor ver paaie loop
my geliefde
jy is my enigste beminde
my belofte om jou
te vermy
kan ek nie hou
want jy is die
middelpunt van my bestaan
vergewe my
as ek my liefde
aan jou verklaar
No comments:
Post a Comment