In net twee weke
Het ek ontdek dat daar
nog ‘n lewe is
Het ek van ‘n saai bestaan
na opwinding verhuis
Het ek geleer om
nie nee te se
vir die smul van die lewe nie
Het ek ontdek dat
die liefde is gee
Het my asem verander in
‘n versugting van nog meer van jou
het ‘n saadkorrel ontkiem
‘n saadkorrel van liefde en verlange
het ‘n dounat reen
op my siel geval
is my alleen weg
na verre lande
het my woorde ontluik
om jou te beskryf
is daar ‘n versugting om by jou te wees
kom wat wil
gaan ek vir jou se dat
ek lief is vir jou
Het ek ontdek dat daar
nog ‘n lewe is
Het ek van ‘n saai bestaan
na opwinding verhuis
Het ek geleer om
nie nee te se
vir die smul van die lewe nie
Het ek ontdek dat
die liefde is gee
Het my asem verander in
‘n versugting van nog meer van jou
het ‘n saadkorrel ontkiem
‘n saadkorrel van liefde en verlange
het ‘n dounat reen
op my siel geval
is my alleen weg
na verre lande
het my woorde ontluik
om jou te beskryf
is daar ‘n versugting om by jou te wees
kom wat wil
gaan ek vir jou se dat
ek lief is vir jou
No comments:
Post a Comment