Tuesday, September 24, 2013

Fleur van my lewe

Soos ek hier staan met grasblaar in my mond
 is ek in die
fleur van my lewe

ek is sterk en kragtig
soos ek hier staan

moenie met my sukkel
want ek is ‘n buffel
ons is nie beste vriende

kom met jou geweer
en ek vat jou aan
want ek is ‘n buffel

miskien dink jy ek is
 ‘n bees wat net wild is

moenie ‘n fout maak nie
ek gaan jou papdruk en deurboor in die grond

voordat jy my vat

ek bly net ‘n buffel

No comments:

Post a Comment