Jonika se reis
sy is
die mama van toontjies
nie n familienaan
maar n troeteĺnaam
een wat oums en elkeen
bekoor.
nie n familienaan
maar n troeteĺnaam
een wat oums en elkeen
bekoor.
Hy is
net stil as hy slaap
by die etenstafel gee hy
stress
deel hy sakkevol daarvan uit
by die etenstafel gee hy
stress
deel hy sakkevol daarvan uit
Jonika
sit stil met oe groot en
rond
kopband om die kop
wat oums vir haar gekoop het
sy lyk tog so oulik
rond
kopband om die kop
wat oums vir haar gekoop het
sy lyk tog so oulik
oums
steek die botter weg
Jonka sit kos uit vir haar kind
wat hy ignore
asof dit nie daar is nie
Jonka sit kos uit vir haar kind
wat hy ignore
asof dit nie daar is nie
Jonika
sug
ek wil net he my kind
moet eet
soms ook
voedsame kos.
ek wil net he my kind
moet eet
soms ook
voedsame kos.
uiteindelik
is almal
klaar die hond hardloop
weg want hy is moeg gespeel
met die kind
wie se naam hy nie ken nie
klaar die hond hardloop
weg want hy is moeg gespeel
met die kind
wie se naam hy nie ken nie
nou is
ons op pad
na piggly wiggly
shopping paradise
bonding tyd tussen
Jonika en haar
ma
na piggly wiggly
shopping paradise
bonding tyd tussen
Jonika en haar
ma
een shop
na die ander
Jonika se
my body shop
gaan so lekker ruik
nou gaan ek
mos die goeters mix
Jonika se
my body shop
gaan so lekker ruik
nou gaan ek
mos die goeters mix
piggly
wiglgy is verby
nou na howick falls
93 meters hoog
nou na howick falls
93 meters hoog
Jonika neem n selfie
van haar en haar
aanneem pa
next
stop is
toe nie makouvlei nie
maar Peels Honey
waar Jonika haar verstom
aan alle soorte heuning
toe nie makouvlei nie
maar Peels Honey
waar Jonika haar verstom
aan alle soorte heuning
en sy en haar ma bond
nog steeds
leertoutjies
word gekoop
nie vir riempiesstoele
maar vir armbande
wat sy wil maak
nie vir riempiesstoele
maar vir armbande
wat sy wil maak
Die
praatjies is nou klaar
want die dag se reis
is klaar
Jonika kan nou
rustig wees
want die dag se reis
is klaar
Jonika kan nou
rustig wees
No comments:
Post a Comment