Borswerings teen die liefde
n die ou
tyd
moes soldate
hulself beskerm
met borswerings
en skanse
moes soldate
hulself beskerm
met borswerings
en skanse
nou se
dag is
ek geneig om
dieselfde te doen
as die liefde
my wil oorrompel
ek geneig om
dieselfde te doen
as die liefde
my wil oorrompel
met
skanse en borswerings
en pantserpakkie
teen my lyf
wil ek my beskerm.
en pantserpakkie
teen my lyf
wil ek my beskerm.
Afsydig wees
is n maklik een.
voorgee deur
al die regte geluide te
maak is n ander een
is n maklik een.
voorgee deur
al die regte geluide te
maak is n ander een
om besig
te wees
sodat koestertyd kan vergaan
is nog n manier
om jou te beskerm
sodat koestertyd kan vergaan
is nog n manier
om jou te beskerm
aanraking
te vermy en nie
lovey dovey te wees nie
lovey dovey te wees nie
op die manier kan ek die
lief wees ontsnap
as kind
het ek geleer
om my skanse te bou
gewapen teen seerkry
om my skanse te bou
gewapen teen seerkry
as grootmens dit vervolmaak
die
probleem kom
wanneer eenmaal liefde
kom en jy die borswerings
laat sak
en die liefdespyle jou
binnedring
wanneer eenmaal liefde
kom en jy die borswerings
laat sak
en die liefdespyle jou
binnedring
dan is
dit nie so maklik
om dit weer op te kry nie
maar jy kry dit tog reg
om seerkry te beveg
om dit weer op te kry nie
maar jy kry dit tog reg
om seerkry te beveg
al wat
dit dan weer kan afkry
is koestertyd
en natuurlik
ware onselfsugtig liefde
dit weet jy nou.
is koestertyd
en natuurlik
ware onselfsugtig liefde
dit weet jy nou.
No comments:
Post a Comment