Hunkering
Hunkering
na iets
wat jy nie het nie
kan verwoestend
inwerk op die liefde
wat jy nie het nie
kan verwoestend
inwerk op die liefde
wat is
hunkering?
n mens
is nooit tevrede
met wat jy het nie
met wat jy het nie
jy soek altyd meer
se nou
jy het die
liefde en jy is so
seker daarvan
liefde en jy is so
seker daarvan
dan dink
jy
ek kan n kans vat
dit is n eenmaal
liefde
ek kan n kans vat
dit is n eenmaal
liefde
jy begin
dan hunker
na ander goed soos
geld en status of wat ookal
jou koestertyd van liefde
word ingesluk
deur die hunkering
na ander goed soos
geld en status of wat ookal
jou koestertyd van liefde
word ingesluk
deur die hunkering
Voor jy
weet is die liefde
besig om uit te klaar
jou hunkering het dit
toe gepootjie
besig om uit te klaar
jou hunkering het dit
toe gepootjie
Het ek
die antwoord
nee
nee
wat ek
wel weet
gaan versigtig
om met jou hunkerings
want dit verbrand
die liefdesbrug
so maklik
gaan versigtig
om met jou hunkerings
want dit verbrand
die liefdesbrug
so maklik
No comments:
Post a Comment